‘n Gesamentlike Erediens vind plaas om 09:00 op Sondae in die kerk, waartydens daar ook ‘n kinderoomblik plaasvind. JY IS BAIE WELKOM!
Kleuterkerk om 09:00 in die hoekklas in die saal.
Krapkruintjies kategese om 09:15 in die saal.
Tiener kategese (TLC Gr 8-10 ) om 10:15 in die Jeuglokaal.
Belydenisklas 10:15 in die Raadskamer.
Meer oor ons erediensteWoon ‘n erediens by of besoek ons kerkkantoor by: Dundalklaan 13, Parkview, Johannesburg, 2193.
Kry aanwysingsALMAL BAIE WELKOM! Potjiekos kompetisie Uitstallers Pret vir die kinders
Lees MeerKyk gerus die video onderaan. Nagmaal Hot Dog Run Pieringete
Lees MeerBAIE DANKIE aan elkeen se skenkings, donasies en betrokkenheid! Kyk ook gerus na die uitreik-video op ons Facebookblad
Lees MeerElke Donderdag stuur ons ‘n digitale nuusbrief uit met al die nuutste gebeure in die gemeente. Indien jy graag die nuusbrief wil ontvang, registreer asseblief met jou epos adres.
NG Parkkruin se leuse is “Geseën om te seën”. As deel van ons leuse, pak Parkkruin jaarliks die Dankfeesprojek in geloof aan. Die Dankfees is ‘n unieke benadering tot finansiële steun vir behoeftige projekte in ons omgewing. Vanaf 1 Maart elke jaar word verskillende projekte ondersteun. Die geld vir hierdie projekte word jaarliks vanaf 1 November ingesamel. Die insameling van die Dankfees eindig jaarliks op 28 Februarie.
Ons mik om R500,000.00 in te samel vir vanjaar se Dankfees
Reeds ingesamel
Ons het reeds R470,000.00 verlede jaar uitbetaal
Alle projekte waarby die gemeente betrokke is BUITE die gemeente, word vanuit die Dankfees befonds