Welkom by NG Parkkruin Familiekerk

Ons hoop om hier ‘n geestelike tuiste te skep waar jou geloofsreis ‘n ervaring word, ‘n ware belewenis met God, met mekaar en met jouself.

South African government’s Covid-19 portal (Waardige skakel na regering se amptelike webwerf)
  • Sondae Eredienste

    Eredienste vind plaas om 09:00 in die kerk op Sondae.  Alle Covid-veiligheidsmaatreëls word gevolg.  JY IS BAIE WELKOM!

    Kinderkerk is nog aanlyn tydens die Vlak3 inperking.  Kyk die video-uitsending op ons sosiale media kanale,

        

    Meer oor ons eredienste
  • Ons Adres

    Woon ‘n erediens by of besoek ons kerkkantoor by: Dundalklaan 13, Parkview, Johannesburg, 2193.

    Kry aanwysings

Parkkruin Nuus

Erediens – 29 Augustus 2021

29 Aug, 2021

Ds Chris du Preez

Lees Meer

Kinder- en Jeugbedineing

20 Aug, 2021

Ds Natalie van Blerk

Lees Meer

Kalender – Augustus tot Desember 2021

2 Aug, 2021

Klik op die blou onderstreepte skakel om die kalender oop te maak: Kalender 2021_Aug tot Des 2021

Lees Meer

DANKFEES PROJEKTE

20 May, 2021

Skole projekte

Lees Meer

Verslag oor die fondse van die gemeente

18 Mar, 2021

Geseën om te Seën Die Fondsekommissie het gedurende Maart terug rapporteer dat daar ‘n oorskot van ongeveer R87,112 op die

Lees Meer

 19 Sep 2021: Jesus bo alles en almal; Efes 1 (Ds Chris du Preez)

 12 Sep 2021: Vir ‘n tyd soos hierdie; Ester 4 (Ds Wynand du Preez)

5 Sep 2021: Ek, Myself en Ek? Luk 16 (Ds Natalie van Blerk)

29 Aug 2021: Kyk net reg; Heb 2 (Ds Chris du Preez)

22 Aug 2021: Waarop bou jy jou huis; Jer 32 (Ds Natalie van Blerk)

15 Aug 2021: Wat sien ons?; Heb 1 & 2 (Ds Chris du Preez)

8 Aug 2021: Die lewe is nie altyd regverdig nie; 1 Pet 3 (Ds Chris du Preez)

1 Aug 2021: Kom laat skyn jou lig! Jes 60 (Ds Chris du Preez)

13 Junie 2021: Op God se golflengte; Hand 9 (Ds Chris du Preez)

6 Junie 2021: Werklikhede in die kerk; Hand 4 & 5 (Ds Chris du Preez)

30 Mei 2021: Bly gefokus! Hand 3 (Ds Chris du Preez)

23 Mei 2021: God vir ALTYD met ons! Hand 2 (Ds Chris du Preez)

16 Mei 2021: Waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hand 1 (Ds Chris du Preez)

9 Mei 2021: Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook; Joh 20 (Ds Chris du Preez)

2 Mei 2021: 1 Petrus 2:15-28 (Ds Natalie van Blerk)

25 Apr 2021: Vrede vir julle; Joh 20 (Ds Chris du Preez)

18 Apr 2021: Om met vrymoedigheid te getuig; Matt 28 & Han 4 (Ds Wynand du Preez)

11 Apr 2021: Alles verander; Matt 28 (Ds Chris du Preez)

4 Apr 2021: Die graf is leeg; Joh 20 (Ds Wynand du Preez)

2 Apr 2021: Laat u wil geskied; Luk 22 (Ds Chris du Preez)

28 Mrt 2021: Palmsondag; Mark 11 (Ds Chris du Preez)

21 Mrt 2021: Die ander Judas; Joh 13 (Ds Chris du Preez)

14 Mrt 2021: As jy jou geloof bely; Judas 1 (Ds Chris du Preez)

7 Mrt 2021: Voorregte en verantwoordelikhede; Judas 1 (Ds Chris du Preez)

28 Feb 2021: Geleenthede as gevolg van genade; Filemon 1 (Ds Chris du Preez)

21 Feb 2021: Om met God versoen te wees; 2 Kor 5 (Ds Chris du Preez)

14 Feb 2021: Om saam met die Almagtige te werk; 1 Sam 10 (Ds Chris du Preez)

7 Feb 2021: Die Almagtige en die alledaagse; 1 Sam 9 (Ds Chris du Preez)

22 Nov 2020: God is gans anders! Ps 115 (Ds Chris du Preez)

15 Nov 2020: As die lewensstrome woedend om jou slaan; Ps 112 (Ds Chris du Preez)

8 Nov 2020: Die beste antwoord op ons moeilike vrae… 2 Kor 12 (Ds Chris du Preez)

1 Nov 2020: Om te glo… Heb 11 (Ds Wynand du Preez)

PARKKRUIN POSKLIP

Elke Donderdag stuur ons ‘n digitale nuusbrief uit met al die nuutste gebeure in die gemeente. Indien jy graag die nuusbrief wil ontvang, registreer asseblief met jou epos adres.

Dankfees

NG Parkkruin se leuse is “Geseën om te seën”. As deel van ons leuse, pak Parkkruin jaarliks die Dankfeesprojek in geloof aan. Die Dankfees is ‘n unieke benadering tot finansiële steun vir behoeftige projekte in ons omgewing. Vanaf 1 Maart elke jaar word verskillende projekte ondersteun. Die geld vir hierdie projekte word jaarliks vanaf 1 November ingesamel. Die insameling van die Dankfees eindig jaarliks op 28 Februarie.

550000

Ons mik om R550,000.00 in te samel vir vanjaar se Dankfees

446500

Totaal ingesamel soos op 28 Feb 2021

500000

Ons het reeds R500 000.00 verlede jaar uitbetaal

21

Alle projekte waarby die gemeente betrokke is BUITE die gemeente, word vanuit die Dankfees befonds

Laai vorms af

Doopvorm
unnamed

Nuwe Intrekkers
unnamed