Ons hoop om hier ‘n geestelike tuiste te skep waar jou geloofsreis ‘n ervaring word, ‘n ware belewenis met God, met mekaar en met jouself.

Doopvorm
unnamed

Nuwe Intrekkers
unnamed

Parkkruin Nuus

Vakature: Voltydse Leraar

15 Feb, 2024

NG Gemeente Parkkruin Familiekerk: Voltydse Leraarspos Sluitingsdatum vir aansoeke: 18 April 2024 In volle afhanklikheid van die Here bied die

Lees Meer

Gemeente aksies

PARKKRUIN POSKLIP

Elke Donderdag stuur ons ‘n digitale nuusbrief uit met al die nuutste gebeure in die gemeente. Indien jy graag die nuusbrief wil ontvang, registreer asseblief met jou epos adres.

Dankfees

NG Parkkruin se leuse is “Geseën om te seën”. As deel van ons leuse, pak Parkkruin jaarliks die Dankfeesprojek in geloof aan. Die Dankfees is ‘n unieke benadering tot finansiële steun vir behoeftige projekte in ons omgewing. Vanaf 1 Maart elke jaar word verskillende projekte ondersteun. Die geld vir hierdie projekte word jaarliks vanaf 1 November ingesamel. Die insameling van die Dankfees eindig jaarliks op 28 Februarie.

500000

Ons mik om R500,000.00 in te samel vir vanjaar se Dankfees

239652

Reeds ingesamel

470000

Ons het reeds R470,000.00 verlede jaar uitbetaal

10

Alle projekte waarby die gemeente betrokke is BUITE die gemeente, word vanuit die Dankfees befonds