2 Junie: Manne-ontbyt saam Pieter du Preez
Weer eens ‘n onvergeetlike geleentheid by Parkkruin.
Weer eens ‘n onvergeetlike geleentheid by Parkkruin.
Die Dankgeleentheid van die gemeente het reeds Sondag, 27 Mei begin. Die eredienste is afgesluit toe kinders vlaggies geplant het op die gras en ons as gemeente die Here saam kon dank vir al Sy liefde, seën en genade. Dinsdagaand, 29 Mei het ons weer op verskeie maniere ons dank teenoor die Here betuig: met…Lees Meer
Kyk gerus na die video. Click op die skakel hier onder. Ratang Bana video
Maandag, 21 Mei tot Donderdag 24 Mei: Pinksterfees by die huis as deel van Vibrant Faith by die Huis. Leesstof en hulpmiddels is beskikbaar by die kerkkantoor.
Na die erediens het die Krapkruintjie kinders vir hul mamma’s ‘n unieke kraletjie boekmerk of armband gemaak.
GOEIE VRYDAG Die Heilige Week in die kerklike jaar begin met Palmsondag. Die Heilige Week bou op gedurende die week. Op die Vrydag, wat ons ken as Goeie Vrydag, word Jesus op Golgota gekruisig – in ons plek en deur Sy kruisoffer betaal Hy vir die sonde van die wêreld. In Parkkruin het ons Goeie…Lees Meer
Een van die hoogtepunte elke jaar in Parkkruin is die Paasete. Woensdag, 28 Maart het die Here ons weer eens ryklik geseën. In die kerk kon ons die Here se lof besing, en weer bewus word van wat Jesus veral in die Heilige Week vir ons gedoen het. In die saal kon ons saam eet…Lees Meer
Bring jou ouma en oupa saam na die SPESIALE geleentheid. Stuur ‘n foto van jou en jou ouma en oupa na jolindadupreez@gmail.com voor 16 Maart.
Om jou geestelike gesprekke met jou kinders nog meer interessant te maak, laai gerus een of al hierdie dokumente af. Daar word voorsiening gemaak vir gesprekke met kinders van verskillende ouderdomsgroepe PROBEER DIT GERUS!! FWG Week 1 FWG Week 2 FWG Week 10 FWG Week 9 FWG Week 8 FWG Week 7 FWG Week…Lees Meer
Donderdag, 24 Jan: 18:00 Omgeekommissie vergader in die Raadskamer Sondag, 27 Jan: 08:00 Gebedsgeleentheid in die Raadskamer Sondag, 27 Jan: 09:00 Belydenis van geloofaflegging Maandag, 28 Jan: 18:00 Uitreikkommissie vergader in die Raadskamer Woensdag, 30 Jan: 18:00 Kerkraadfokus in die Raadskamer Sondag, 3 Feb: 10:15 Gasvryheidskommissie vergader Sondag, 10 Feb: 08:00 Versorgingskommissie vergader in die…Lees Meer