Parkkruin Sanggroep

Die Sanggroep oefen weer Dinsdae 18:30.

Kom sing saam, tieners is ook welkom!

Kontak Chris Boshoff vir meer inligting 083-528-3588

 

Parkkruin Posklip