Dankfeesvieringe – 20 Oktober 09:00 By Kerkkantoor Parkkruiners het lekker Dankfees gehou! Saam met die pret, heerlike kos, poeding en vele ander verskeidenheid van stalletjies en lekker kuier is ons bewus van God wat ons op verskeie wyses seën. Genesis 12:1-4 leer ons dat God ons seën om ander te seën. Mag ons almal ‘n getuienis van God se goedheid wees.