Dankgeleentheid

Een van die hoogtepunte elke jaar in die gemeente is ons dankgeleentheid. Die Here is vir ons almal onbeskryflik goed en wy hierdie geleentheid daaraan om die Here te dank.

Dit is elke jaar ʼn baie besondere geleentheid. Almal welkom.
Kom sê en sing en bid saam “dankie”.
Dinsdag 4 Junie om 18:00 in die kerk.

Parkkruin Posklip