Wynveiling – 31 Mei 2019

‘n Deftige aand word beplan vir 31 Mei 2019 hier by die kerk.

Verskeie wynplase gaan hulle wyne kom uitstal, heerlike kaas en skemerkelkie eetgoed gaan bedien word en ook vermaak deur ‘n besondere kunstenaar.
Fantastiese wyne gaan opgeveil word en die aand beloof om ‘n besondere geleentheid te wees!

Kaartjies kan Sondae na die eredienste gekoop word in die saal.
Kaartjies ook beskikbaar by die Kerkkantoor – 011 646 1421,
Hermien 084 582 5104 of Elsabé 083 954 2334.
R450.00 per persoon.
Aangesien ‘n beperkte getal kaartjies beskikbaar is, koop so gou as moontlik!

Parkkruin Posklip